Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Hoe Om Die Stelsel Te Gebruik

Category: Verdien Geld

Date: 2015-03-23

Likes: 98

Ek glo die daad sonder die geloof is nutteloos so ek het nog altyd bloot begin om iets te doen al het ek nie eens die foggiest clue van hoe om dit te doen nie. Ek het bloot die

Verdien Geld  


Ek glo die daad sonder die geloof is nutteloos so ek het nog altyd bloot begin om iets te doen al het ek nie eens die foggiest clue van hoe om dit te doen nie. Ek het bloot die eerste stap gegee om ‘n begin te maak en die res word wel op ‘n manier duidelik of uitgesort.

My advies is dus om bloot aan te sluit en jou eie website te begin bou met content maar ter wille van volledigheid gee ek die volgende advies.

Gaan na www.saweb.biz en sluit aan. Dit kos slegs R95 per maand en alles is ingesluit soos ‘n website, toegang tot die bemarkingstelsel en alle meegaande funksies. Opsioneel, maar aanbeveel, is kan jy ook ‘n domain naam registreer indien jy nie reeds een het nie.

Bogemelde sal jou toegang gee tot die klient administrasie area waar jy dan binne minute jou website uitleg kan verander. Daar is nog baie wat ek kan en nog sal doen om hierdie gedeelte te verbeter maar wat ek oor die jare geleer het is dat die uitleg glad nie so belangrik is nie, dit is die content wat belangrik is, kyk maar net hoe plain en eenvoudig is Google se website en behalwe vir funksioneliteit het Facebook nie eintlik ‘n “uitleg” nie.

Maak dan ook seker dat die relevante inligting korrek is soos besigheid of website naam, adres en beskrywing van die besigheid / website. Hierdie inligting word op baie plekke gebruik en verskyn byvoorbeeld outomaties op die “business directory” terwyl alle content wat opgesit word, gesorteer word onder hierdie spesifieke dorp en provinsie.

Vat jou tyd om goeie content te skryf vir jou tuisblad (homepage) en volg die link, Content, Website Content om dit op te sit. Met die pos van content is dit altyd beter om dit direk te skryf of eers op Notepad te paste, van daar te copy en dan op die blad te paste want content wat direk van Microsoft Word gecopy en gepaste word is ‘n gemors omdat Microsoft hulle glad nie aan normale en aanvaarde norme en format’s nie.

Die volgende stap is om soveel moontlik verwante inligting oor jou besigheid of website te verskaf en te pos onder byvoorbeeld ‘n kategorie soos “Inligting” en dan ook ander verwante kategoriee op te stel met toepaslike content.

Onthou dat vertroue bou baie belangrik is en dit kan gedoen word deur nie net voldoende inligting oor ‘n website en besigheid te pos verskaf nie, maar ook interessante, leersame, opvoedkundige en sulke dinge te plaas sodat besoekers kan SIEN hierdie persoon weet waarvan hy/sy praat en is ‘n deskundige oor sy/haar spesifieke produk, diens en so aan.

Dit dien ook ‘n baie belangrike tweeledige doel want hoe meer content, hoe hoër word sodanige website op search engines gelys en hoe meer besoekers kry sodanige website. (Die websites het reeds “Search Engine Optimization” in die agtergrond ingebou)

<< Terug

Volgende >>



Verdien Geld Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste