Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Die Goddelike Netwerk - Vervolg

Category: Algemeen

Date: 2014-04-28

Likes: 238

Op 8 Februarie 2014 het ek artikel "Die Goddelike Netwerk" geskryf hierdie een is "vervolg" daarop. Wat ek onder

Algemeen  


Op 8 Februarie 2014 het ek 'n artikel "Die Goddelike Netwerk" geskryf hierdie een is 'n "vervolg" daarop. Wat ek onder andere gese het was.

As 'n mens kyk wat se die Bybel oor God en die Koningkryk van God, dan sien ons daar staan God is in ons en dit kan vergelyk word met 'n netwerk waar God die netwerk is en ons die punte. Alleen is ons niks en kragteloos maar SAAM vorm ons die netwerk terwyl die netwerk op die beurt weer nutteloos is sonder die punte wat die werk doen en daar staan dan ook geskrywe sonder die daad (werk) is die geloof nutteloos. As al die punte afgeskalel is dan is daar nie 'n netwerk nie so ten minste TWEE punte moet aangeskakel wees om 'n netwerk (brug) te vorm en dit Bybel se waar TWEE of meer in my naam vergader, daar is Ek.

Dit kan ook vergelyk word met 'n legkaart waar elkeen van ons 'n deeltjie verteenwoordig want ons IS mos die liggaam van Christus en deel van sy liggaam gesamentlik en afsonderlik. Afsonderlik as mens en legkaart deeltjie maar gesamentlik as die voltooide legkaart van Christus se liggaam.

Enigeen wat al 'n legkaart gebou het of wat op die internet werk sal weet hoe moeilik is dit soms om die legkaart te voltooi as een deeltjie ontbreek of as net EEN uit die GROOT AANTAL servers in die wereld wat JOU direk raak aflyn is, 'n mens nie op die internet kan gaan of enigiets daarop doen nie.

Seker enige gelowige wat hier lees sal sonder huiwering of twyfel sê dat HY of SY 'n legkaart deeltjie of netwerk punt is tot eer en in diens van God en bereid is om altyd beskikbaar te wees om sy/haar deeltjie by te dra tot die groter geheel.

MY vraag egter is of bogemelde by praat bly of volvoer jy jou geloof deur die daad?

Die liggaam van Christus en die Goddelike netwerk is GROOT maar tog is alles ineengeskakel en se die Bybel dan nie dat die geringstes onder ons eerste sal wees nie? Is dit nie so dat, van al die miljoene mense op aarde dit JY, ja JY is wat toevalig of weens God's voorsienigheid langs Persoon A bly en die honger kind langsaan 'n bord kos kan gee nie of voorkom dat sodanige kind mishandel of selfs gedood word deur 'n blote, geringe daadtjie van liefde nie?

Besef jy dat, tientalle en honderd duisende mense kan saamwerk, kan saamstaan, kan bid en probeer om iets goeds te doen, maar dat JY met 'n bietjie inligting wat jy het, jou getuienis, omstandighede, talente en goedheid die enigste ONTBREKENDE stukkie legkaart of afgeskakelde netwerk punt is wat keer en voorkom dat die taak volvoer en volbring word asgevolg van traak-my-nie-agtigheid of ander negatiewe dinge wat lynreg indruis teen bogemelde stelling dat jy as gelowige bereid is om 'n legkaartjie of netwerk punt tot eer van God te wees.

Dit is wat ek tans rondom my sien en ervaar, nie net in my eie lewe nie, maar ook orals rondom my want die mense skakel hulle netwerk puntjies af, onttrek hulle stukkie legkaart van die groter geheel en wil nie meer saamwerk nie, wys nie meer barmhartigheid, simpatie nie en hulpvaardigheid, regverdigheid en sulke dinge het by die deur uitgevlieg ten gunste van IN 'N KOKON LEWE en glo "All is well with my soul" terwyl daar mense, mede gelowiges en selfs geliefdes orals rondom jou is wat smeek om 'n bietjie hulp, 'n blote oor om te luister en die kruis ligter te maak, 'n handtjie of woordjie van hoop en bemoediging, 'n KLEIN ou daadjie sodat die legkaart voltooi kan word en die netwerk na behore funksioneer.

Dit is die waarheid en ook hoekom ons samelewing ten gronde gaan want ons werk nie meer saam nie, ons staan nie meer saam teen die bose nie, teen onregverdigheid, teen die verkeerde dinge nie.

Toets jouself en vra JOUSELF die volgende vraag af.

"Het enigiemand jou onlangs iets gevra wat vir sodanige persoon BAIE belangrik is en het jy daarop gereageer as dienaar, netwerk puntjie, OF het jy dit geignoreer, afgemaak as niks?"



Algemeen Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste