Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Die Goddelike Netwerk

Category: Algemeen

Date: 2014-04-28

Likes: 219

As mens kyk wat se die Bybel oor God en die Koningkryk van God, dan sien ons daar staan God is in ons en julle is die temp

Algemeen  


As 'n mens kyk wat se die Bybel oor God en die Koningkryk van God, dan sien ons daar staan God is in ons en julle is die tempel van God, die gebou van God is julle.

Dit kan vergelyk word met 'n netwerk waar God die netwerk is en ons die punte. Alleen is ons niks en kragteloos maar SAAM vorm ons die netwerk terwyl die netwerk op die beurt weer nutteloos is sonder die punte wat die werk doen en daar staan dan ook geskrywe sonder die daad (werk) is die geloof nutteloos.

As al die punte afgeskalel is dan is daar nie 'n netwerk nie so ten minste TWEE punte moet aangeskakel wees om 'n netwerk (brug) te vorm en dit Bybel se waar TWEE of meer in my naam vergader, daar is ek.

'n Netwerk soos die internet, het geen vaste "paaie" nie en as iemand byvoorbeeld 'n email stuur, dan gaan soort van soek die email die adres en kan by 10 verskillende servers 'n draai maak voor dit by die bestemming aankom en wanneer verskillende servers en die bestemming af is, kan so 'n email reg oor die wereld trek vir 'n paar dae en by sommige servers "oorslaap" voor die server die email weer verder stuur na volgende een en kan die email teoreties by miljoene servers 'n draai gemaak het voor dit by die bestemming aanland.

Watter soort netwerk punt is jy? 'n Aktiewe punt van die netwerk wat traffic ontvang, iets daarmee doen soos tydelik berg en dan weer aanstuur of is jy 'n passiewe, dooie punt wat vir die netwerk en inkommende traffic se jammer ek is te besig en die traffic terugstuur (terug bounce) na die NETWERK om verder te hanteer of is jy 'n negatiewe punt wat traffic vat, die inligting verdraai of virusse aanstuur?

Ons elkeen afsonderlik behoort 'n aktiewe punt te wees, gehoorsaam aan die opdrag van ons heer en meester, die netwerk en die take wat aan ons opgedra het na die beste van ons vermoë uit te voer. Meer as dit kan ons nie doen nie en dit is verder in die hand van die hele netwerk, ons meester, om deur die groot en klein takies van baie verskillende punte die algehele taak te volvoer.

Dit is dan ook die hand van God waar ons uitvoering aan ons geloof moet verleen deur die daad, die vrugte van die gees in ons en HY die sameloop van punte, omstandighede en alles beheer.

So dan ook sien ek die hand van God in klein dingetjies, die "toevallighede" waar ek al lank probeer om iets goeds te probeer bewerkstellig maar my telkens vasloop, net om 'n klein boodskappie van 'n ander netwerk punt te sien, met daardie punt kontak te maak en dan uit te vind dat HIERDIE spesifieke kontakpunt, nogal in 'n uitstekende en perfekte situasie is om die hele probleem te kan oplos.

'n AKTIEWE netwerk punt wat die traffic (opdragte) wat hy kry pligsgetrou en na die beste van sy vermoë uitvoer leer mettertyd om te onderskei tussen traffic wat deur normale kanale ontvang word (alledaagse lewe) en begin om baie makliker die vreemde en abnormale traffic te herken vir wat dit is, 'n sein of teken van die netwerk self afkomstig. Dit is steeds deur 'n gewone kontakpunt gestuur ja, maar jy weet net dit is anders en jy moet ag daarop slaan.

Hoeveel keer het jy al nie met jou gewone pad gery en sommer sonder werklike rede, besluit om liewer ander pad te ry nie? Hoeveel keer het jy al 'n vaste voorneme gehad om iets te doen, soos brood te gaan koop en dan skielik net sonder werklike rede besluit het om liewer later te gaan nie. Hoeveel keer wou jy al dit se of doen, maar sommer net uit die bloute iets anders gese of gedoen het?

Hoe MEER jy besef en verstaan dat GOD IN JOU IS en dat JY 'n instrument in Sy hande is, hoe meer en duideliker sal jy begin onderskei tussen normale dinge rondom jou en daardie amper onsigbare hand van bo in dinge wat rondom jou plaasvind wat selfs 'n enkele woordtjie of onbeduidende gebeurtenis of gevoel kan wees.

Ek tik hierdie asgevolg van 'n 3 reeltjie "advertensie" wat ek opgemerk het. Iemand share hierdie. Ander persoon lees dit op daardie ander blad en vertel vir iemand wat dit op die beurt vir iemand anders vertel. Daardie persoon dink bietjie daaroor en besluit om gou te ry maar 'n fyn stemmetjie se nee. Gewoonlik sal hy dit nie eens agtergekom het nie of hom nie daaraan gesteur het nie, maar met dit wat hy nounet gelees het, neem hy waar "iets voel nie reg nie" en gaan haal maar liewer 'n bier uit die yskas en kyk dvd. DAARDIE persoon kon my 10 minute later doodgery het, of vir iemand anders, of in ongeluk gewees het of watookal.

Miskien word hy egter aangeval daar by die huis en dit sou nie gebeur het as hy gery het nie so was die stemmetjie of gevoel verkeerd OF is dit deel van God se handewerk waar dit iets erger voorkom het, of was dit juis om die persoon nog nader aan God te bring, of was daar ander rede daaragter wat ONS nooit van sal weet nie want ons kan slegs ten dele ken. Daarom dan ook, as iets "slegs" gebeur probeer ek altyd na die positiewe soek en kyk en berus in die wete dat dit GEBEUR HET en niks wat ek of enigiemand doen of al die worry in die wereld, sal iets daarvan kan verander nie. Wat gebeur het, het gebeur en is deel van 'n veel groter plan.



Algemeen Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste