Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Hoe Verdien N Mens Geld

Category: Verdien Geld

Date: 2016-09-13

Likes: 248

As ons mooi dink dan kan ons sien dat geld verdien word deur iets wat van waarde is te ruil vir geld en dit kan feitlik enigiets wees soos ‘n produk, diens, tyd, kennis of

Verdien Geld  


As ons mooi dink dan kan ons sien dat geld verdien word deur iets wat van waarde is te ruil vir geld en dit kan feitlik enigiets wees soos ‘n produk, diens, tyd, kennis of inligting of kombinasie daarvan.

‘n Straatvrou verdien geld met haar liggaam en tyd, ‘n boer verdien geld met plaasprodukte wat hy gekweek het met sy kennis en werkstyd, ‘n prokureur en dokter verdien hulle geld deur die kennis en inligting wat hulle bekom het terwyl elkeen in ‘n groot organisasie sy/haar funksie vervul, sodat daardie organisie op die beurt weer ‘n produk of diens kan verskaf en geld daardeur verdien.

Elkeen van ons beskik oor iets wat van genoegsame waarde is om geld mee te verdien maar die grootste probleem in hierdie verband is eerstens ons eie geringskatting van die waarde daarvan en tweedens ons onvermoê om dit in geld te omskep.

If money is your hope for independence you will never have it. The only real security that a man will have in this world is a reserve of knowledge, experience, and ability. –Henry Ford

Met eersgenoemde hang dit van die betrokke persoon se persepsie van homself en dinge rondom hom af waar een persoon tevrede is met R5 000 se inkomste per maand en ‘n ander een wat feitlik presies dieselfde ervaring, kennis, werk en alles het as hy, nie tevrede is met R5 000 pm nie en deurlopend poog om sy inkomste op te stoot na R10 000 pm.

Daar is baie motiverende boeke en sprekers wat GELD MAAK deur mense te leer dat alles binne ‘n mens se kop is, dat elke mens meester is van sy eie interne wêreld en gedagtes en dat dit op die beurt weer deur sy dade en optrede weerspiëel in sy omstandighede en lewe en selfs die Bybel se jy is wie jy dink jy is.

Ons onvermoê  om dit wat ons het in geld te omskep hang in ‘n mate ook daarvan af maar omdat ons onsself en dit wat ons van waarde het meestal geringskat het ons nog nooit geleer om onsself en dit wat ons het te bemark en dit in geld te omskep nie. 

Dit weer op die beurt, die bemarking van onsself en dit wat ons het om dit in geld te omskep, draai in ‘n groot mate rondom kommunikasie want die wêreld en feitlik alles draai rondom kommunikasie.

As DOWE persoon vir wie kommunikasie eintlik my gestremdheid is, sou ek enigeen van julle wat KAN hoor, se vermoê om te kan hoor en kommunikeer die afgelope 10 jaar kon gebruik om my inkomste tienvoudig op te stoot, maar tog kon ek, gehoor en kommunikasie gestremd of te nie, daarin slaag om dinge te doen en so lank vir myself te werk wat nie so baie horende mense kan doen nie.

(Terloops, volgens die wat weet, misluk meer as 90% van besighede in die eerste 10 jaar en om een van die 10% te wees wie se besigheid steeds bestaan se al klaar baie, laat staan nog die feit dat ek gehoorgestremd is)

As NET jou vermoê om te kan hoor en behoorlik te kommunikeer, vir my sou help om 10 keer meer geld te maak, WAT staan dan in JOU pad om dit te doen want ek het niks wat jy nie ook het nie, trouens ek het nog minder as jy???

My ervaring? My kennis? My verstand? Die inligting wat ek het en jy nie het nie?

As jou antwoord ja is, dink weer want ek het DIT bekom al is ek gehoorgestremd so weereens, WAT staan in JOU pad behalwe jyself?

If you don’t value your time, neither will others. Stop giving away your time and talents. Value what you know & start charging for it. –Kim Garst



Verdien Geld Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste