Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Wat Nie Eens God Kan Doen Nie

Category: Algemeen

Date: 2016-09-13

Likes: 245

God is wel almagtig maar tog is daar 'n "beperking" en iets wat selfs God in sy volkome almag nie kan doen nie en juis dit illustreer presies hoe liefdevol en goed

Algemeen  


God is wel almagtig maar tog is daar 'n "beperking" en iets wat selfs God in sy volkome almag nie kan doen nie en juis dit illustreer presies hoe liefdevol en goed God is.

Dit het alles begin toe ek, 'n liefdevolle mens wat altyd help en gee en baie lief vir iemand, genoeg gehad het en ondanks die feit dat ek dan totaal alleen sou wees sonder enigiemand, 'n vriendskap verbreek het weens die verkeerde dinge van die ander persoon. (misbruik van my goedheid waar geld op dwelms uitgegee word en ek dan vir haar en kids kos moet koop. Ek HET alles probeer om te help, maar een of ander tyd moet mens 'n streep trek)

Na 'n rusie per sms terwyl ek wegry kry ek 'n sms wat min of meer lui "As jy dan kamtig so lief is vir my hoe kan jy dit aan my doen?"

Nodeloos om te sê het dit my nogal geruk want dit is die waarheid want ek sou my lewe vir die persoon gee en liefde is veronderstel om deur dik en dun by iemand te staan en onvoorwaardelik te wees so WAT se dit van my "liefde"????

Nadat ek daaroor nagedink het sms ek die volgende terug.

God is liefde en geen liefde is sterker as Syne nie, tog sou God dieselfde gedoen het.

As God twee mense ewe liefhet en die een gaan hel toe en die ander hemel toe, kan die een in hel met reg vra. "Here, as U my so liefhet, hoe kan u toelaat dat ek hier in die hel is en u my nie hemel toe vat nie?"

En God sal antwoord. "My liewe kind, ek het jou liewer as wat enigiemand anders kan hê en omdat ek jou liefhet, het ek vir jou as mens 'n mag as geskenk gegee wat selfs my eie mag oortref".

"Daardie mag my liewe mens is, 'N KEUSE"

"As JY daardie keuse reg aanwend tot eer van My, is daar niks wat ons nie saam kan doen nie, maar as jy daardie keuse verkeerd aanwend, kan nie eens EK jou uit die hel haal en hemel toe vat nie want die grondslag van die liefde, is die keuse"

"As ek jou uit die hel red en hemel toe vat, dan maak ek die liefde en my woord kragteloos en daardeur ook myself want ek is IN die mens en werk deur die mens en sonder 'n keuse is 'n mens nie meer 'n mens nie, maar nuttelose pion en robot."

Daaraan moet ons dan ook ons optredes en keuses beoordeel.

Is sodanige keuse en optrede in die naam van jouself, die eie ek wat jou op die pad na die afgrond stuur, of is dit in die naam en tot eer van God, wat Hom jou bondgenoot en redder maak op pad na die hemel?

Die groot en belangrike keuses wat ons in die lewe oor BESLUIT help eintlik niks nie en dit is deur elke klein keuse, dag na dag, uur na uur, wat ons IN DAAD volvoer wat die somtotaal uitmaak van wie en wat ons is en waar ons eendag gaan wees.

God is in die mens en werk deur die mens en geloof sonder die daad is nutteloos, so is ook die liefde en keuse nutteloos as ons nie God in ons (sy wil), liefde en die goeie keuses in daad en waarheid volvoer nie.

(In bogemelde geval het ek die keuse gemaak, nie oor myself nie want dan sou ek nie die vriendskap verbreek het nie, maar wel oor wat reg en goed is, en dit is om selfs ten spyte van my eie seerkry, NIE bereid te wees om die kwade en bose te ondersteun nie en selfs te staan teen die wat ek liefhet want jy moet die Here jou God, en dus ook liefde want god is liefde, BO ALLES stel, selfs individue, man, vrou of kind)



Algemeen Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste