Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Dink Omgekeerd Uit Die Boks

Category: Bemarking

Date: 2016-09-13

Likes: 274

Soos ek reeds gewys het, is bemarking eintlik belangriker as die produk of diens of watookal waarmee jy geld wil verdien want selfs al het jy die beste produk in die wereld en

Bemarking  


Soos ek reeds gewys het, is bemarking eintlik belangriker as die produk of diens of watookal waarmee jy geld wil verdien want selfs al het jy die beste produk in die wereld en sonder bemarking weet niemand daarvan nie, beteken dit niks, maar met goeie bemarking kan jy geld verdien uit enigiets.

Dink omgekeerd, fokus op bemarking om geld te maak, nie ‘n produk of diens nie want dit sal automaties kom as jou bemarking reg is.

Doeltreffende bemarking, in wese, is om voldoende inligting onder soveel mense as moontlik se aandag te bring op so ‘n manier dat dit hulle “verlei” om iets te doen tot jou voordeel.

Weens bombardering van adverteerders, scams en gebrek aan persoonlike kontak is dit egter baie moeiliker op die internet en moet ‘n mens op ‘n ander manier te werk gaan. ‘n Manier wat verskil van tradisionele en gewone benaderings en dit is hoekom min mense dit aanvanklik verstaan of begryp.

Dink omgekeerd, fokus op aandag trek, vriendskap en vertroue bou en daardeur sal die geleentheid om te bemark outomaties kom.

Daar is reeds 1 miljoen .co.za domain name en BAIE meer internasionale domain name en om alleen daarmee te kompeteer is baie moeilik maar tog is dit maklik genoeg as mens leer om uit die boks te dink. (Lees nou die dag een of ander bekende persoon se. “Moenie uit die boks dink nie, dink asof daar geen boks is nie”)

Dink omgekeerd, fokus op na besoekers toe gaan en hulle sal met verloop van tyd automaties na jou toe gaan.

Die probleem met bogemelde is dat dit tradisioneel “advertering” genoem word en baie duur is en mense te gewoond en te gebreinspoel is om alternatiewe raak te sien, tot nou waar die stelsel wat ek gebou het presies daarvoor ontwerp is.

Om al bogemelde te verduidelik, die volgende voorbeeld.

‘n Vrou wil geld maak deur koek te bak en te verkoop. Sy betaal ‘n paar duisend rand website en hosting met inligting oor haar koekbak besigheid maar omdat daar hoeveel ander soortgelyke websites is, kry sy bitter min kliente. So al genade is om maar sak te skud en te ten duurste te betaal vir advertensies.

Haar buurvrou dink egter uit die boks, kyk rond en vind uit sy kan ‘n website teen lae koste of selfs gratis kry en kry ‘n website waar sy resepte verskaf en haar koek adverteer. Omdat een mens egter net soveel kan doen, laat sy ander vriendinne en mense ook toe om resepte te plaas en sommer net te gesels oor koekbak en verwante dinge en word die website daardeur populer genoeg om as goeie bemarkingsplatform te dien.

Sy het dus 1) omgekeerd eerstens op bemarking gefokus en 2) vriendskap en vertroue gebou en daardeur bestellings vir koeke sommer baie opgestoot.

Die voorafgaande voorbeeld illustreer die verskil wat dit maak om uit die boks te dink maar as sy nou verder wil gaan en na die besoekers en mense toe gaan deur byvoorbeeld op ‘n vroueblad of ander website waar daar baie vrouens is wil “adverteer” sal sy moet betaal en dit is inelkgeval beperk tot klein ou advertensies en kan sy nie CONTENT (artikels, inligting, nuus en so aan) daarop plaas soos met haar eie website nie.

Om verder as dit te gaan is egter ‘n probleem want dit is EEN website wat alleen staan en dit fokus ook maar net op resepte so die aantal besoekers is beperk en die kans is nie goed om besoekers te lok uit die groot hoeveelheid mense wat glad nie in resepte belangstel nie.

Die grootste probleem wat ‘n mens of besigheid het is dat, selfs al is hy/sy baie innoverend, dit steeds ‘n alleenstaande website is soos die geval is met miljoene ander webwerwe en die oplossing daarvoor is die stelsel wat ek gebou het.



Bemarking Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste