Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

God Se Tyd

Category: Algemeen

Date: 2014-04-28

Likes: 254

Die wetenskaplikes se die Bybel is grap want die aarde is miljoene jare oud en met evolusie stam die mens uit ape en die g

Algemeen  


Die wetenskaplikes se die Bybel is 'n grap want die aarde is miljoene jare oud en met evolusie stam die mens uit ape en die gelowiges weer stry dat die Bybel reg is maar self verstaan hulle nie die Bybel so mooi nie.

Die Bybel is egter korrek en dit is die mense, die ongelowiges en gelowiges, wat die Bybel verkeerd verstaan want daar staan ook geskrywe vir God is een dag soos duisend jaar en duisend jaar soos een dag.

Vat 'n stuk papier en trek 'n streep om die TYD te verteenwoordig. Die begin van die streep is die begin van die natuurlike heelal en die einde is die einde van die natuurlike heelal en aarde en alles

As jy dan nou as die een wat die streep getrek het NIE natuurlik en deel van die streep is nie maar geestelik is, kan jy jou pen se punt op enige "tyd" op die streep trek en dan is jy "in daardie tyd" en kan dan jou pen oplig en dan is jy 100 000 duisend jaar later in ander natuurlike tyd. As geestelike wat NIE aan die wette van die natuur gebonde is nie, het die natuurlike "tyd" geen effek op jou nie al verloop miljoene jare.

Die Bybel is terloops ook die enigste geloofsboek wat se God het TYD gemaak terwyl wetenskaplikes ook gevind het dat die skepping van die aarde tot nou in 7 tydperke verdeel kan word en ons nou in die 7de tydperk is en evolusie gestop het. Met dit in gedagte HET God wel die aarde en mens gemaak en wel in 7 "dae" maar nerens staan daar in die Bybel 24 uur nie.

(Terloops, daar word wel op 'n ander plek in die Bybel gesê dat die son 24 uur (een omwetteling) stilgestaan het en wetenskaplikes wat toetse gedoen het oor sterrekundige tyd met rekenaar modele, het 'n paar probleme uitgesorteer waar die models se resultate verskil het maar een ding wat almal dronkgeslaan het was dat daar nog steeds 24 uur "weg" is.)

Teen Woensdag sou ek indien moontlik hemel en aarde wou beweeg en al my geld spandeer om iemand te help maar toe breek my voertuig toe ek OPPAD was om iets daaraan te doen en bietjie later wou ek slange vang toe ek boodskap kry dat daardie persoon al 4 dae sonder kos is, nie meer kan nie en wil doodgaan.

Ek het egter geen keuse gehad as om my voertuig reg te maak nie en nou 'n paar dae later en met my voertuig reg, is dit duidelik dat bogemelde vals was en my gebreekte voertuig en geld en tyd wat ek daarop spandeer het eintlik groter probleme voorkom het.
Ons wonder dikwels oor die hoekom en waarom en sulke dinge maar een ding staan vas en dit is God se tyd is nie my of ons tyd nie en die mens wik maar God beskik en alles sal altyd ten goede uitwerk, MITS ons die geloof het om die negatiewe gebeure te aanvaar en in positiewe dinge om te skakel.

Ek KON mos die negatiewe gebeure van my kar wat breek en so aan toegelaat het om my NOU NOG steeds te pla of hoe, tog het ek verkies om die positiewe daaragter te soek en raak te sien en dit is hoe elkeen van ons moet wees en die ideaal om voor te strewe, dag na dag, uur na uur, keuse na keuse.



Algemeen Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste