Frank Coetzee

Domain Registrasie

Domain Registrasie

Domain Registrasie

Ons bied van die laagste pryse in Suid Afrika vir domain registrasies en met sommige pakkette selfs gratis domain registrasies.. Met tussen gratis tot gemiddeld ...

Ons bied van die laagste pryse in Suid Afrika vir domain registrasies en met sommige pakkette selfs gratis domain registrasies.

Met tussen gratis tot gemiddeld R95 vir 'n domain naam is daar geen rede hoekom 'n besigheid nie aanlyn teenwoordigheid en bemarking kan versterk met meervoudige domain name nie.

'n Rekenaar besigheid kan byvoorbeeld 'n besigheidsdomain registreer as exclusivecomputers.co.za met sekondere website exclusive-computers.co.za. (Daar is nie 'n woord soos exclusivecomputers nie maar met die onderskeidende - is dit twee sleutelwoorde exclusive en computers en is dit beter vir soek engine optimisering)

Daar kan ook addisionele domain name geregistreer word soos byvoorbeeld computer-repairs.za.bz, computer-sales.za.bz, exclusive-laptops.co.za en so aan om die verskillende dienste en produkte individueel te bemark en besoekers na die hoof besigheidswebwerf te stuur.

Tip: Met ons groter hosting pakkette kan daar tot 20 domain name / websites op 'n enkele law koste pakket gehost word.

Meer Inligting en om te bestel

Error in query: UPDATE `services` SET `views`= views+1 WHERE `id`= '2'