Frank Coetzee

Web Hosting Pakkette

Web Hosting Pakkette

Web Hosting Pakkette

Ons Prys versus Waarde verhouding van web hosting pakkette is van die beste in Suid Afrika maar dit is ongelukkig nie juis so oogplopend nie.. Die probleem is ...

Ons Prys versus Waarde verhouding van web hosting pakkette is van die beste in Suid Afrika maar dit is ongelukkig nie juis so oogplopend nie.

Die probleem is dat meeste ISP's hulle kliente misbruik en mislei en kliente nie juis van beter weet nie.

So byvoorbeeld kan 'n ISP laer pryse en "unlimited" bla bla bla aanbied maar kliente kom gou agter dat die "Service Level Agreement" die konsep van "unlimited" maan toe stuur en kliente hulle sak moet skud en voortdurend upgrade na groter en duurder pakket. (Ons het nie eens so 'n "agreement" nie en dit gebeur bitter selde dat van ons kliente hoef te upgradeer, tensy 'n persoonlike pakket gekies is vir 'n besigheid)

Met gratis of lae koste domain name, professionale web hosting pakkette teen uitstekende pryse, genoeg spasie, bandwydte en sulke dinge is daar geen rede hoekom 'n besigheid nie aanlyn teenwoordigheid en bemarking kan versterk met meervoudige domain name en websites nie.

'n Rekenaar besigheid kan byvoorbeeld 'n besigheidswebsite opstel as exclusivecomputers.co.za met sekondere website exclusive-computers.co.za. (Daar is nie 'n woord soos exclusivecomputers nie maar met die onderskeidende - is dit twee sleutelwoorde exclusive en computers en is dit beter vir soek engine optimisering)

Daar kan ook addisionele domain name geregistreer word met gepaardgaande websites soos byvoorbeeld computer-repairs.za.bz, computer-sales.za.bz, exclusive-laptops.co.za en so aan om die verskillende dienste en produkte individueel te bemark en besoekers na die hoof besigheidswebwerf te stuur.

Tip: Met ons groter hosting pakkette kan daar tot 20 domain name / websites op 'n enkele law koste pakket gehost word.

Meer Inligting en om te bestel

Error in query: UPDATE `services` SET `views`= views+1 WHERE `id`= '3'