Die Website van Frank Coetzee

- Die Website Verskaf Hope Waardevolle Inligting en Meer -

Baie Dankie vir die Besoek

Die doel van die website is om jou te help

om 'n sterk internet teenwoordigheid te bou

met waardevolle inligting en meer.

Gaan direk na artikels en inligting

Baie jare se ervaring en ondervinding.

Advies, Inligting en ondersteuning

Websites, Hosting en Internet Bemarking.

Inspirasie, Motivering en Meer.

Gaan direk na artikels en inligting

Reguit en Eerlik

Eintlik te eerlik vir wat goed is vir besigheid maar geld en besigheid is darem ook nie alles nie.

Geheime en Tricks

Dit verbaas my altyd hoe mense toe oe deur die lewe gaan en op hulle gehoor ipv brein staatmaak.

Beter Besluite

Voldoende inligting vorm die kern tot goeie en weldeurdagte besluite en gevolglike resultate.

Eendrag maak Mag

My hele lewe en besigheid draai rondom samewerking en eendrag maak mag so maak gebruik daarvan.

Meer Oor Myself en Besigheid

Die potensiaal van kreatiewe denke om 'n sterk aanlyn teenwoordigheid te bou

SA Internet News Group

Na hosting probleme vir my sowat 70 websites by een ISP na die ander het ek meer as 10 jaar terug opgegee en my websites self begin host en die web hosting diens ook aan kliente begin aanbied. Met baie van sulke kliente steeds by my na al die jare se dit beslis iets oor die betroubaarheid en kwaliteit diens wat daarop gemik is om elke klient te help om 'n sterk internet teenwoordigheid te bou teen minimale koste, moeite en probleme. Kontak my gerus by Whatsapp 0814599255

Oorhoofse Dienslewering

Aanlyn Tyd ( 99% )

Ontwikkeling ( 80% )

Pryse ( 45% )

Bemarking ( 85% )

Ondersteuning ( 95% )

Diens versus Inkomste

Inkomste word feitlik 100% uit web hosting verdien al verteenwoordig dit slegs sowat 15% van operasionele tyd weens pro-aktiewe, voorkommende maatreels.

Daarteenoor word die res van die tyd spandeer met ontwikkeling en ondersteuning om kliente sover as moontlik te help.

'n Webwerf en hosting daarvan is bloot hulpmiddels om 'n doelwit te bereik, bemarking en die bou van 'n sterk internet teenwoordigheid en dit is ons hooffokus.

Getuigskrifte

Dienste Aangebied

Amptelike besigheidsdienste sowel as nie-amptelike dienste aangebied

Our Services

Domain Registrasie

Domain Registrasie

Ons bied van die laagste pryse in Suid Afrika vir domain registrasies en met sommige pakkette selfs gratis domain registrasies.. Met tussen gratis tot gemiddeld

Website Ontwerp

Website Ontwerp

In plaas van gewone website ontwerp wat uiters duur is weens die tyd, moeite en uniekheid vir elke individuele klient, was daar vir jare gefokus om 'n website

Web Hosting Pakkette

Web Hosting Pakkette

Ons Prys versus Waarde verhouding van web hosting pakkette is van die beste in Suid Afrika maar dit is ongelukkig nie juis so oogplopend nie.. Die probleem is

Willekeurig Geselekteerde Artikels

Voorsmakie van die artikels wat reeds geplaas is

Die Storie Van Die Wandelpad

Category: Algemeen

Date: 2014-11-01

Vir dae al is jy al op die wandelpad en terwyl jy besig was om te loop, kruip, spring en klouter het jy nie juis behoorlik... Read More

Dink Omgekeerd Uit Die Boks

Category: Bemarking

Date: 2016-09-13

Soos ek reeds gewys het, is bemarking eintlik belangriker as die produk of diens of watookal waarmee jy geld wil verdien want selfs al het jy die beste produk in die wereld en... Read More

So Bietjie Met Die Dames Baklei

Category: Verhoudings

Date: 2014-04-28

Nou kyk, ek is man en mal oor die vroulike geslag van klein tot groot en gaan so bietjie "baklei" om die regte redes wan... Read More

Die Ware Krag En Genade

Category: Verhoudings

Date: 2014-04-28

God en liefde, duiwel en haat, geluk en ongeluk, rykdom en armoede en so aan is van die uiterste dinge weerskante toe wat die gr... Read More

Kontak

Kontak my gerus oor enigiets behalwe nonsens praat

Buite persone kan my gerus hieronder vir enige navrae terwyl bestaande kliente die ondersteuning stelsel of gewone klient bystand kanale kan gebruik of kan my kontak per Whatsapp 0814599255