Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Liefde - Vriend Of Vyand

Category: Verhoudings

Date: 2014-11-01

Likes: 252

Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste

Verhoudings  


Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgesteldes soos liefde en haat nie maar selfs dit bestaan afsonderlik ook uit teenoorgesteldes en haat selfs God (Verkeerde dinge) en het die duiwel ook lief, homself.

Liefde dus kan ook ons vriend of vyand wees afhangende van ons KEUSE van hoe ons dit gebruik.

In talle movies gebruik die skurke juis liefde om iets te vermag, as hefboom om iemand te dwing om iets te doen wat hy/sy andersins nooit sou doen nie en liefde het die vermoê om selfs CHRISTUS te breek ondanks Sy ongeëwenaarde krag en mag. Nie eens die duiwel kan enigiets aan Christus doen nie want die liefde van God en Christus self is te sterk, MAAR dit is SO sterk dat, as Christus byvoorbeeld deur God verstoot word, dit juis die krag van die liefde is wat Christus sal breek want net soos God liefde is, bestaan Christus uit liefde en daarsonder.....

Dit sal akkuraat wees om te se ware liefde kom van twee kante af maar in die volle prentjie is ware liefde in werklikheid 'n DRIEKHOEK.

Van een persoon se kant af is die liefde sonder standvastigheid en in meeste gevalle 'n vyand wat diep kan afbreek en wond.

Van twee persone se kant is die liefde standvastig en 'n vriend wat opbou en krag gee maar tog steeds 'n moontlike vyand soos in die geval van Bonnie en Clyde wat hulle liefde vir mekaar bo alles en almal gestel het.

Met twee mense wat mekaar liefhet en God as die ander punt van 'n driehoek is dit dan eers perfek want slegs God dien as ware standvastige en stabiliserende faktor vir ons menslike swakheid.

As voorbeeld vir bogemelde kan ek die grootste liefde in die wereld vir iemand hê en die persoon vir my maar as daardie persoon iets oorkom het JUIS daardie uiters kragtige liefde ook die vermoë om my te breek, verwoesting orals om my te saai en is dit slegs die krag en genade van God as ander punt van die driehoek wat mens staande kan hou.

Per slot van rekening is GOD liefde, en is liefde sonder God dus nie ware liefde (geestelik) nie maar 'n selfsugtige, vleeslike liefde.

Liefde vir iemand kan dus 'n vriend of vyand wees afhangende van ons KEUSE of ons daardie liefde gebruik om op te bou, sterk te wees en op God te vertrou, of ons dit gebruik om af te breek, swak te wees en op onsself en aardse dinge te vertrou.

Daaraan dan kan ook liefde geoordeel word, of dit afbrekend is of opbouend.

Presies nou is ekself in 'n situasie waar juis LIEFDE 'n vyand kan word, dreig om myself en iemand wat ek liefhet te breek en ek HET amper gister gepos "Hoeveel kan EEN mens, alleen, verduur", maar alhoewel ek nie 'n "godsdiensdweper" is nie, beskou ek myself tog as iemand wat God liefhet as driehoek in my lewe, want ek lewe vir liefde, en God is liefde.

Daarom dan het ek hierdie artikel geskryf, sodat dit my ook herinner en sterk maak sodat ek die liefde JUIS kan gebruik as opbouende krag en vriend in plaas van as afbrekende vyand. Nie net vir MY nie, maar ook elkeen wat hierdie lees.

Opgedra aan my ma en iemand spesiaal wat ek so lief gehad het en nog het, dat juis dit my krag gee om enigiets te verduur, nader aan my God te wees en waardig God en hulle liefde te lewe, in woord en daad.



Verhoudings Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste