Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Kinders Dissipline En Liefde

Category: Verhoudings

Date: 2014-11-01

Likes: 329

Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het

Verhoudings  


Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het en dikwels het ons eie kinders dit nodig maar is dit baie moeiliker om as OUER dit raak te sien.

Alhoewel daar wel ouers is wat nie worry en enige dissipline toepas nie, is dit egter meestal 'n geval van waar die ouers wel hulle kinders baie keer 'n deeglike pak slae gee of ander vorm van straf gebruik maar dit verkeerdelik as dissipline beskou of toegepas word.

Disspline se uitsluitlike doelwit is om BEHEER uit te oefen oor iemand, vir die persoon te wys WIE IS BAAS.

Die METODE soos slaan of 'n straf is 'n BYSAAK maar meestal word die metode 'n gewoonte wat die uitsluitlike doelwit, om beheer uit te oefen, heeltemal oorskadu en word dit dus nutteloos as metode om dissipline toe te pas en het dikwels die teenoorgestelde uitwerking.

So byvoorbeeld het ek al BAIE keer gesien hoe 'n ma haar seuntjie hard SLAAN maar hy is 'n regte taai en stout knapie wat die hardste slaan net aflag en haar en haar man boonop terugslaan of met iets gooi en vir niemand luister nie maar vir MY hoef ek net te se "nee" of as dit nie werk nie hom met 'n waarskuwende toon aan te spreek en hy lusiter dadelik vir my.

(Ek kon ook nog nooit verstaan hoekom almal altyd praat van my stout en rebelse dogter nie want by my was sy nog altyd soet en het sonder aarseling vir my geluister TOT ek dit eendag met my eie oê gesien het toe ek onverwags by 'n funksie waar my ex hulle was opdaag hehe)

Wat baie mense nie besef nie, is dat dissipline hand aan hand gaan met omgee, respek en liefde en daarsonder nutteloos is.

Ek is byvoorbeeld 'n baie sagte, liefdevolle en omgee mens en sal feitlik nooit baklei nie maar soos in die vorige artikel geskryf is dat die liefde ook hard kan wees, vat ek nie nonsens van enigiemand nie, niemand nie. Ek IS bereid (en doen dit) om baie, baie te vat, stil te bly en die minste te wees ja maar nog steeds hang dit van omstandighede en liefde af hoeveel ek vat en wanneer ek my voet neersit en se tot hiernatoe en nie verder nie, ongeag wat.

Ek sal altyd, altyd liefde gee en met klein kinders speel en hulle maatjie wees en baie dinge toelaat want ek het nie eintlik enige "reëls" nie of buig enige reëls wat daar is maklik genoeg, maar een ding WEET al die kinders wat my ken, en dit is dat hulle amper met my kan doen, my jy, jou, as hulle maatjie beskou of watookal, MAAR dat as ek nee se of gepraat het, dan word daar geluister.

Dit het ek nog altyd reggekry, en met grootmense meestal ook, deur net EEN KEER werklik KWAAD te word en BAIE, BAIE duidelik te wys jy is NIE MY BAAS NIE, EK is my eie baas en jy OF aanvaar dit so OF bly uit my lewe uit --- en met die omgee, hulp en liefde wat ek gee, skep dit 'n diep uhmmm, "nota" in daardie persoon se kop dat ek NIE twak vat NIE en die omgee, hulp en liefde ingelkgeval BAIE beter is as om my kwaad te maak.

Liefde is sag, lankmoedig, geduldig, verdraagsaam, begripvol en mededeelsaam en dit is ek maar liefde MOET ook hard wees wanneer nodig en sê God (liefde) nie ook min of meer "LUISTER vir MY of gaan hel toe nie" ?????, NIE uit wraak, straf of iets negatiefs nie, maar uit LIEFDE want God bedoel NET goed met ons.

Net so MOET 'n kind WEET dat 'n ouer hom/haar slaan of straf uit liefde en ter wille van hom/haarself maar dit is nie moontlik as dissipline sonder omgee, respek en liefde toegepas word nie.

Die probleem wat ek met "reëls" het soos hierbo gemeld, is dat dit te verwarrend kan wees waar 'n kind op 'n bed of bank mag spring, maar nie as mense by is of by ander mense nie, die reëls hier geld maar nie daar nie of nou maar nie op 'n ander tyd nie. Daarteen, met min of selfs geen reëls nie maar wel met bogemelde, weet wie is baas, is alles aanpasbaar volgens omstandighede en kan 'n kind maar op watter bed ook spring (en ek saamspeel hehe) maar as ek 30 minute later met kopseer in bed lê, hoef ek net te se NEE en that's that.

Per slot van rekening is dissipline, straf en slaan NIE om 'n kind NIE op 'n bed te laat spring nie (reëls), maar om hom/haar na JOU te laat LUISTER indien nodig.

Iewers het ek die volgende gelees.

'n Man en vrou het baie met hulle een aangenome kind gesukkel en hom al die liefde en aandag gegee wat hulle aan hulle eie kinders gee maar stout en rebels het hy gebly so hulle het hom sielkundige toe gevat.

Na so paar sessies bespreek sielkundige dit met hulle en se die seun se hulle is nie lief vir hom nie.

Natuurlik maak hulle heftig beswaar en se dit is nie so nie, hulle is net so lief vir hom soos vir hulle eie kinders en toe antwoord sielkundige met 'n smile.

"Ja dit is so, maar hy se julle is liewer vir julle eie kinders as vir hom want julle slaan hulle as hulle stout is maar vir hom nooit nie al doen hy ook wat"



Verhoudings Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste