Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Kenmerke Van N Psigopaat

Category: Verhoudings

Date: 2014-04-28

Likes: 480

“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi

Verhoudings  


“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”

Het oor die algemeen ’n gemiddelde en selfs bogemiddelde intelligensie.“Dis wat hulle so gevaarlik maak.”

Hulle aanvaar nie verantwoordelikheid vir hul oortredings of foute nie, maar blameer ander daarvoor.

Ander eienskappe sluit swak selfbeheersing, narsisme (patologiese selfliefde) en onverantwoordelikheid in.

Gewoonlik oor ’n tydperk sosiale norme en sommiges is meester-manipuleerders.

Gebrek aan berou en empatie.

Hulle lewensmaats word emosioneel afgetakel en in die meeste gevalle ook fisiek mishandel.
Indien slagoffers iets doen wat teen die sin van die betrokke psigopaat is, sal hy of sy (die psigopaat) heeltemal oorreageer en die betrokkene in ’n kamer toesluit of ’n vuurwapen op hulle rig.

Die psigopaat manipuleer sy of haar slagoffer oor ’n lang tydperk en kry so beheer oor die persoon.

Hulle sal moeite doen om die betrokkenes se selfbeeld af te breek en vir hulle gereeld sê hoe vet of sleg hulle is.

Dit is bitter moeilik om heeltemal uit die kloue van ’n psigopaat te kom.

Psigopate is soos wolwe in skaapklere wat ’n masker van normaliteit voorhou.

Die manipulerende psigopaat wat besonders vriendelik, sjarmant en spontaan sosiaal inskakel. Hy wek die indruk van innemendheid en doeltreffendheid. Hy beïndruk mense en wanneer hy hul vertroue gewen het, misbruik hy die mense tot sy eie voordeel.

Die aggressiewe psigopate met ‘n lae frustrasietoleransie wat reageer met aggressie en opstandigheid.

Wanneer dinge nie na hul sin gaan nie of hul behoeftes word nie onmiddellik bevredig nie, reageer hulle met woedeuitbarstings en opstandigheid.

Hulle is gladde bekke met ‘n byna demoniese vermoë om mense te oorreed om van al hul besittings afstand te doen. Hulle is welsprekend en onweerstaanbaar.

Hoe om ‘n psigopaat te herken

Waarskuwingsligte moet begin flits as jy drie of meer eienskappe op dié lys kan aftik, veral as dit voor die ouderdom van agttien voorkom.

Versuim om aan sosiale norme te voldoen. Is die persoon eiewys en ongehoorsaam, met onbeheerbare gedrag? Is daar ‘n gebrek aan respek vir gesag?

Leef hy volgens sy eie reëls?

Bedrieglikheid, manipulering, oppervlakkige sjarme. Is die persoon ‘n patologiese leuenaar? Draai hy ander mense om sy pinkie?

Impulsiwiteit, versuim om vooruit te beplan. Het die persoon ‘n gebrek aan realistiese langtermyn-doelstellings? Vind hy dit onmoontlik om ‘n werk langer as ‘n paar weke te hou?

Prikkelbaarheid, aggressie, woede-uitbarstings. Kry hy woedebuie en skielike gewelddadige aanvalle? Raak hy omgekrap as hy nie kry wat hy wil hê nie?

Onverskillige verontagsaming van veiligheid. Kry hy bevrediging uit waaghalsige toertjies waarvoor hy nie opgelei is nie? Vang hy onnosele dinge aan?

Hy dink hy is beter as ander mense. Is daar ‘n gevoel van eiegeregtigheid? Glo hy vas hy “verdien” geld of statussimbole?

‘n Parasitiese lewenstyl. Teer hy op ander mense? Pleks daarvan om vir iets te werk, kry hy dit deur emosionele afpersing?

Gedurige onverantwoordelikheid. Weier hy om verantwoordelikheid vir sy eie dade te aanvaar en is daar altyd verskonings? Is alles wat verkeerd loop iemand anders se skuld?

Gebrek aan berou nadat hy iemand anders seergemaak of sleg behandel het. Gee hy nie vir ander mense om nie, nie eens sy eie familie nie?

Rondslapery. Gaan sy lewe net oor kortstondige flirtasies en is daar geen langdurige verbintenisse nie? Is hy nie in staat om ‘n standvastige verhouding met ‘n ander persoon te skep nie?



Verhoudings Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste