As al die geld in die wereld gelyk onder almal verdeel word, is dit feitlik verseker dat binne hoogstens 2 jaar, die meeste rykes weer ryk sal wees en die meeste armes weer arm..
Verdien Geld
As al die geld in die wereld gelyk onder almal verdeel word, is dit feitlik verseker dat binne hoogstens 2 jaar, die meeste rykes weer ryk sal wees en die meeste armes weer arm.
Die arm mens werk vir geld en gee dit net so hardwerkend uit terwyl die ryk mens geld vir hom laat werk om dit wat hy reeds het, te vermeerder.
‘n Persoonlike kennis wat ek van kleins af ken en meer as 50 petrol stasies besit, sê die boek “Die Rykste Man in Babylon” is sy besigheidsbybel en nadat ek die boek gelees het, het dit baie beslis my oe oopgemaak en my siening van geld verander.
Die Bybel self stem in meeste opsigte (ek sou se alle opsigte, maar het nie juis sodanig vergelyk nie) ooreen met wat hierdie boek mens leer van die verkryging van geld en rykdom.
Ons en ons kinders leer vir minstens 10 jaar lank op skool maar tog leer ons nie eens 5% van wat hierdie een boek ons leer nie, so, is 1 of 2 dae om hierdie boek te lees regtig teveel moeite vir iets wat jou lewe, sowel as jou kinders s’n, heeltemal kan omkeer?
Die eboek is in Engels en kan gesave word deur of regs te kliek op die link en "Save target as" te kies of die link oop te maak en deur die File menu te save. 'n Afrikaanse weergawe is ook in boekwinkels beskikbaar.
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die