Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Basiese Vrae em Antwoorde

Category: Inligting

Date: 2016-10-18

Likes: 330

Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die

Inligting  


Wat is web berging? (Web Hosting)

Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die naam www (World Wide Web) en web berging (hosting) is die huur van spasie, funksies en bykomstighede op een van sulke spesiale rekenaars om in te skakel by die ander webwerwe op die internet.

Spasie en bandwydte

Spasie (disk space) is bloot die hoeveelheid spasie wat beskikbaar is om te gebruik en alhoewel meeste webwerwe skaars 10mb spasie gebruik, word hierdie spasie ook gebruik vir dinge soos berging van epos en indien die epos nie gereeld afgelaai word nie kan dit mettertyd nogal baie spasie begin gebruik. Feitlik alle epos programme het 'n opsie om epos van die bediener (server) te verwyder na dit afgelaai is en dit help om daarvan gebruik te maak.

Bandwydte is min of meer die internet term vir data (mobile of broadband of ADSL data ens) en so effens "omgekeerd" want daar word in werklikheid twee keer betaal vir dieselfde ding. Die internet konneksie kant waar tien mense elk 100mb se data gebruik om iets van 'n server af te laai en die server kant waar die website eienaar of ISP betaal vir die 10 x 100 = 1000mb bandwydte.

Met spasie en bandwydte is dit 'n algemene "trick" van Internet Diensverskaffers om baie min spasie en bandwydte vir 'n pakket beskikbaar te stel om die prys laag te laat lyk en onervare gebruikers daardeur te vang. Hulle kom dan gou agter dat dit te min is en hulle op die ou end meer en meer moet betaal so die hoeveelheid spasie en bandwydte wat verskaf word moet ook vergelyk word en daar nie net op "prys" gefokus word nie.

Funksies en bykomstighede

Oor die algemeen is daar baie funksies wat 'n normale deel uitmaak van enige web bergingspakket maar net soos bo word dit gebruik om potensiele kliente te mislei en talle funksies uitgelaat sodat hulle spring vir die "goedkoop" pakket en dan later net meer en meer moet betaal vir verskillende funksies en bykomstighede.

So byvoorbeeld vergelyk 'n spesifieke ISP's se pryse BAIE goed met ons s'n maar as behoorlik na die pakkette gekyk word, kan gesien word dat ekstra betaal moet word vir verskeie funksies en goed en as appels met appels vergelyk word, dan betaal hulle klient 4 keer meer om die nodige funksies en goed by hulle pakket te voeg word om identies met ons s'n te wees.

Daar is dosyne verskillende funksies en bykomstighede soos epos adresse, databasses, statistieke, rugsteun (backups) en so aan wat deel vorm van elke web bergings pakket en deur middel van 'n kontrole paneel beheer kan word.

Webwerwe, scripts en programme

'n Basiese webwerf bestaan uit gewone HTML programmeer kode terwyl die meer gevorderde funksies wat amper altyd 'n databasis verreis, deur ander programmeer tale soos PHP beheer word en dit is waarna "scripts and programs" verwys.

Daar is letterlik honderd duisende verskillende scripts en programme beskikbaar teen lae koste of selfs verniet om honderde verskillende dinge te doen en om versigtig te wees vir gratis of goedkoop dinge is beslis nie hier van toepassing nie. So byvoorbeeld kan daar baie scripts gratis geinstalleer word van ons kontrole paneel met sommige so goed dat geen ontwerper vir selfs R50 000 iets beters sal kan ontwerp nie.

Die gratis Wordpress, OsCommerce, Joomla en sulke programme word byvoorbeeld wereldwyd deur miljoene mense gebruik kan nie deur enige kommersiele produk oortref word nie.



Inligting Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste