Die content word in twee groepe verdeel. Website content soos hierbo draai en fokus hoofsaaklik op die spesifieke website en besigheid en word orals op die spesifieke website
Verdien Geld
Die content word in twee groepe verdeel. Website content soos hierbo draai en fokus hoofsaaklik op die spesifieke website en besigheid en word orals op die spesifieke website vertoon.
Uit die aard van die saak is egter nie alles geskik vir publikasie op ander webwerwe nie en sal byvoorbeeld ‘n artikel “About Us” waar van ons, ek, hierdie website gepraat word, verwarring veroorsaak op ‘n ander website, veral as daar nog dosyne ander “About us” artikels is.
Met die oog daarop is ‘n tweede stel content, Artikels, geskep vir publikasie doeleindes op die besigheid, dorp en ander websites en afhangende van die relevansie, kan dit ook op jou eie website onder “artikels” vertoon word of nie.
Die website content word nie outomaties op ander websites gepubliseer nie tensy dit as sodanig gemerk word EN die deur ons goedgekeur word, onderhewig daaraan dat die naam van die artikel uniek genoeg is, dit nie verwarring kan veroorsaak op ander websites deur ek, ons en verwante verwysings nie en dit geskik is uit die oogpunt van eksterne websites.
Die artikels word outomaties op ander websites gepubliseer wanneer dit as sodanig gemerk word maar dit sal fyn dopgehou word om misbruik te voorkom.
Met “About us” as voorbeeld, kan die website content artikel her-benaam word na byvoorbeeld die besigheidsnaam “SA Internet News Group” en effens herskryf word uit die oogpunt dat dit op ‘n ander website verskyn en dus in plaas van ek en ons, verwys na SA Internet News Group en dit dus duidelik is dat dit ‘n promosionele inligtingstuk is oor daardie besigheid, en nie hierdie ander website en besigheid nie.
Die belangrikste verskil is dat website content op JOU website gelees word en oor jou, jou besigheid en jou produkte en website en goed gaan, terwyl artikels gelees word vanaf ‘n ander website en oor feitlik enigiets kan gaan.
So byvoorbeeld kan ‘n sport toerusting besigheid, website content verskaf oor die besigheid, maar artikels oor enige sport verwante onderwerp en dit ook ons artikels op sy website vertoon want dit is relevant, terwyl ‘n ander besigheid dieselfde doen maar artikels oor enigiets pos vir bemarkingsdoeleindes en die artikels nie op sy website vertoon nie omdat dit nie relevant is nie.
‘n Wenk in hierdie verband is dat verskillende mense, soos personeel, artikels kan verskaf wat oor hulle onderskeie stokperdjies of belangstellings handel en dit dan op die groep gepubliseer word om besoekers na die website te lok. ‘n Artikel oor rugby op ‘n eiendomsagentskap se website lyk vreemd, maar as dit op ‘n dorp en sport website verskyn, pas dit en die link daaronder adverteer en bemark die eiendomsagentskap outomaties.
"I hear and I forget, I see and I remember. I do and I understand. " - Chinese Proverb
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry..
Toe 'n skraal,
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel..
Maar
Wat is web berging? (Web Hosting).
Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing..
Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was..
Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente..
- Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie..
Ek sal wel na die