Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Werklikheid En Verdraaide Werklikheid

Category: Verhoudings

Date: 2014-04-28

Likes: 86

Wanneer mense probeer om uit te vind wat om te glo en te verduidelik hoekom, spandeer hulle nie juis baie tyd aan die fondamente

Verhoudings  


Wanneer mense probeer om uit te vind wat om te glo en te verduidelik hoekom, spandeer hulle nie juis baie tyd aan die fondamentele natuur van die waarheid en werklikheid nie en dit is kennis en daarin skiet ons ver te kort en NIEMAND op aarde kan werklik daarop aanspraak maak dat iets wat HY glo, die algehele waarheid en werklikheid is nie.

Trouens net soos alle mense nie te lank terug nie geglo het die aarde is plat, net so kan iets wat ons almal glo oormore of volgende jaar verkeerd bewys word soos as "Aliens" by ons land of 'n engel uit die wolke verskyn of daar 'n wêreld oorlog of vernietigende plaag uitbreek.

Daar is eintlik nie eens 'n ware wêreld nie want ELKEEN van ons leef in sy EIE wêreld en is dit jou son, jou huis, jou vrou, jou kind, jou boom en hond maar as jy doodgaan, is JOU wêreld weg en bestaan dit nie meer nie, tog is die son, die huis, die vrou, die kind, die boom en hond nog daar.

Jou wêreld bestaan uit wat JY sien, hoor, voel, ervaar en geleer het jou hele lewe lank en dit is deel van kollektiewe wêrelde van die mense rondom jou, ryk of arm, wit of swart, afrikaner of engelsman, gelowig of ongelowig, AGS of Moslem, man of vrou want elkeen van die baie groepe het 'n invloed op JOU siening van die wêreld rondom jou.

Selfs 'n man en vrou wat 50 jaar getroud was sien die wêreld anders as die ander een. Daar is baie ooreenstemming ja maar netsoveel verskille in hulle wêrelde want 'n man KAN nie dinge soos 'n vrou sien nie en omgekeerd, 'n harde of trotse mens kan nie dinge op dieselfde manier insien as 'n sagte of nederige mens nie en dan verwys ek boonop na die "goeie" hard of trotse soort, laat staan nog die negatiewe soort terwyl sag en nederig goeie eienskappe is, eintlik trots en soms hard wees ook, maar is dit?

Die enigste ware manier om agter die waarheid en werklikheid te kom is om te vra hoekom, om te leer, na te vors, dieper en dieper te gaan maar dit kan 'n leeftyd vat en selfs dan kan mens dalk nog steeds nie by die waarheid uitkom nie en dit is dan ook daarom dat die Bybel sê nie eens Christus oordeel nie en dat net God mag oordeel.

Die probleem is egter dat ons wel soms moet "oordeel" in terme van vir onsself probeer uitvind en besluit wat die waarheid is en nie in terme van veroordeel nie.

Slimheid of kennis alleen is op sigself nie genoeg nie en wat nodig is, is wysheid want 'n werklik wyse mens is slim genoeg om te besef dat ook hy verkeerd kan wees en is dus nederig, bereid om sy eie mening te bevraagteken en na die menings van ander te luister en hulle standpunte te probeer insien.

Voor ons dus kan inmeng in ander mense se lewe en kan oordeel EN veroordeel moet ons ook na onsself kyk, na die moontlike balk in ons eie oog waar ons self dalk nog groter sonde pleeg of verkeerd doen as die wat ons so maklik veroordeel want elke mens op aarde het die goeie sowel as slegte binne in hom en as iemand nie altwee het nie, is hy nie 'n mens nie.

Se Christus dan nie daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie en met die maat waarmee jy meet sal jy mee gemeet word.

Waarmee behoort ons dan te meet anders as deur kennis, te luister en te leer, maar veral om wys genoeg te wees om ook ONS standpunte en geloof in iets daarvolgens te wysig en dan miskien te oordeel, maar nooit te veroordeel nie want ons SAL ALTYD ten dele ken, net soos ook ander onsself slegs ten dele ken.



Verhoudings Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste