Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Nog N Giftige Verhouding (vertaal)

Category: Verhoudings

Date: 2014-04-28

Likes: 111

Toe ek saam met die verskriklikste mens op hierdie planeet was, was ek geblameer vir alles wat ooit gebeur het in ons verhouding

Verhoudings  


Toe ek saam met die verskriklikste mens op hierdie planeet was, was ek geblameer vir alles wat ooit gebeur het in ons verhouding. Ek het dikwels gewonder, hoekom is ek so opgeneuk? Hoekom lyk dit asof ek altyd dinge opvoeter?

Ek het uiteindelik begin besef dit is nie ek nie, dit is hy en sy mal manier om van my te dink. Hy het 'n kind, 'n dogtertjie van 'n vrou voordat ons ontmoet het. Hulle is uitmekaar, sy het hom verlaat and dit was ook nie 'n goeie ding nie.

Ek het nooit werklik oor die dinge gedink wat hy oor haar gese het nie, totdat ek uitgevind het dat hy my op dieselfde manier behandel as met haar. Hy het my oortuig dat hierdie vrou hom seer gemaak het en afgebreek het in klein stukkies, awwww. Hy het my baie jammer vir hom laat voel en laat dink dat hy die slagoffer is in die verhouding. Ek het dit geglo maar finaal die lig gesien en besef wat die werklike situasie was.

Nie was die net 'n "babys momma" nie maar was ook 'n vrou wat hom geskei het. So hy het dit redelik dik aangemaak en al die blaam was op haar gepak vir die seerkry in sy lewe, hy het niks verkeerd gedoen nie behalwe as om met die verkeerde vrou deurmekaar te raak, awww.

Maar nou is die blaam op my neergeplak, om platgedruk te word. Ek is deur pure hel met sy "game of rage" wat hy so lief is om met vroumense te speel. Dit het my 'n lang tyd gevat om hom te los en toe ek dit vir die laaste keer gedoen het, het ek so goed gevoel dat ek die balls gehad het om hom te los en dat ek uiteindelik weg is van sy mond, dit was 'n gevoel wat ek vir altyd wou he, n gevoel van vryheid.

Ek het uiteindelik weer die gevoel gekry nadat ek terug is by hom, ek was so miserabel saam met hom, ek kon nie eens fake gelukkig wees nie so ongelukkig was ek. Ek het hom verpes in elke moontlike manier en dit selfs gehaat net om sy stem te hoor. Toe ek hom finaal los, sou hy my cell uitvind en my bel en nog steeds die blame game speel soos gewoonlik.

Anon: Yes, the blame game says it in a nutshell for sure. That is one of the tricky parts that they should get an award for getting away with. Being the victim while they are actually victimizing others.

I think the main reason they behave this way is because it creates an era of sympathy and helps to avoid the real issues. For example it also isolates the new victim from thinking something is off with them and who would contact the old victim when they were told they were such a mess to deal with, kind of like deflecting and setting the trap.

Anon: Reading this sounds exactly like my psychopath at home, called my father.

Nothing is EVER his fault. It's always our mother. She is the reason for everything. Even when something out of the blue happens, it's her fault. When it's not her fault, it's my fault. He won't take it out on my little sister, but my mom and I get all of the wrath, and filthy foul mouth YES. Worst filth you'll ever hear from a human being. At age 20 I've tried so hard to stop cussing. The F bombs, and GD's are in his everyday language. I hope there is some kind of karma judgement and one day he's going to pay for all those sins, I truly do.

My heart goes out to you, it's a shame that people like this can't live up to what they do. I just pray one day soon, I can escape this horror.



Verhoudings Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste