Advies, Inligting en Meer

Versameling van artikels en ander goed wat ek oor die jare geskryf het

Ouers Is Ook Te Blameer

Category: Verhoudings

Date: 2015-01-16

Likes: 131

Oor die algemeneen word kinders heelwat aspekte van die grootmens lewe geleer en in mindere mate ook intieme sake maar daar

Verhoudings  


Oor die algemeneen word kinders heelwat aspekte van die grootmens lewe geleer en in mindere mate ook intieme sake maar daar is feitlik geen 'skool" of leerplan vir verhoudings nie.

Waarop dit basies neerkom is dat feitlik almal aangewese is op "self leer" deur eerstens hulle ouers se verhouding en tweedens deur persoonlike ervaring.

Alhoewel "slegte" ouer-verhouding vanselfsprekend 'n negatiewe invloed op 'n kind het kan selfs goeie ouers en 'n goeie verhouding onbewustelik die verkeerde ervaring aan 'n kind bied omdat mense wat kinders kry nie werklik deskundiges op verhoudingsgebied is nie en ook omdat sulke ouers "te besig" is om die lewe te trotseer en die beste vir hulle kinders te bied om stil te staan en hulle optrede werklik in perspektief te sien.

Onthou dat OOK sulke ouers SELF ook maar by hulle ouers en uit hulle eie vorige verhoudings geleer het en het veral die met min vorige verhoudings 'n gebrekkige algemene kennis en "leer" hulle self maar on-the-go met hulle eie verhoudings en kinders. Dit kan vergelyk word met die kar sleutels in iemand se hand stop en hy dan maar self moet leer kom klaar en dit wel hopelik sal regkry met slegs 'n paar duike en sonder ernstiger skade.

Enkele voorbeelde is as volg

Ekself is 'n baie liefdevolle, verdraagsame en hulpvaardige mens wat enigiets vir my kinders sal doen maar tog het ek 'n sterk persoonlikheid en vat nie nonsens nie. Vanaf my oogpunt as enkelouer wat vir homself werk en my twee kinders moet grootmaak sonder hulp of ondersteuning van enigiemand, het ek my uiterste bes probeer maar tog verskeie foute gemaak soos deur aan die een kant te sag te wees (2 jaar na skool het altwee nog by my gebly en absolute NIKS gedoen behalwe jol of games speel nie) wat veroorsaak het hulle nie vroegtydig verantwoordelikheid en selfstandigheid geleer het nie en aan die ander kant my standvastige houding wat veroorsaak het dat veral my dogter "iemand soos ek" gekry het met ongelukkig die volgende sindroom.

“People diagnosed with a Narcissistic Personality Disorder are characterized by unwarranted feelings of self-importance. They have a sense of entitlement and demonstrate grandiosity in their beliefs and behavior. They have a strong need for admiration, but lack feelings of empathy.”

“Narcissists have such an elevated sense of self-worth that they value themselves as inherently better than others, when in reality they have a fragile self-esteem, cannot handle criticism, and often try to compensate for this inner fragility by belittling or disparaging others in an attempt to validate their own self-worth.”

Op die oog af lyk dit dus asof sy iemand soos ek gekies het maar die verskil is dat my persoonlikheid gebasseer is op selfvertroue en geloof in wat ek weet ek is en kan doen terwyl hierdie persoon se selfvertroue oppervlakkig en vals is.

Ironies is my vermoede dat DIT ook deur sy ouers veroorsaak is waar die pa die familie weghou van die "swartskaap familie" en die ma nie staan by wat reg is nie maar by elke kind en vir die een se hy is reg en die ander verkeerd en hulle slegse maar dieselfde doen met elke kind omgekeerd so dit het veroorsaak dat hulle geleer het dat hulle beter as enigiemand anders is en NOOIT ooit verkeerd kan wees nie.

In ander geval waarvan ek weet werk die dogter en sorg vir haar boyfriend (of man) wat NIKS doen nie en net by die huis sit en haar emosioneel mishandel. Hulle bly in haar ma se huis en betaal nie huur nie maar het dit duidelik gemaak haar ma is nie welkom nie. Alhoewel die ma dit ter wille van haar dogter "verduur" en niks doen nie, verhoog dit juis ook haar dogter se "aanvaarding" van die situasie want haar ma en almal aanvaar dit mos. (Nie spesifiek so bedoel nie maar in die opsig van dat niemand TEEN hom staan vir wat REG is nie en dit dus op stilswyende 'goedkeuring" neerkom)

In nog 'n geval het die dwelm en latere dobbelverslaafde ma toegelaat dat haar een dogter se skoonpa (60+) 'n verhouding begin met haar ander dogter wat toe maar 13 jaar oud was. Met 4 kinders van verskillende pa's het hulle hulself grootgemaak en dit bloot gelate aanvaar sonder dat enigiemand daarteen baklei het en nou jare later is hierdie twee getroud. Wat sy as kind nodig gehad het is 'n pa en daardie gevoel is op hierdie persoon geprojekteer en is sy "lief vir hom".

Bo en behalwe die "feit" dat ouers in 'n groot mate verantwoordelik is vir hulle kinders se ontwikkeling en spesifiek siening van toekomstige verhoudings maar gebrekkige "opvoeders" is wat SELF eers baie jare later voldoende ervaring opgedoen het, is die breê gemeenskap en morele waardes ook te blameer aangesien mense hulself terugtrek en distansieer van mekaar en daardeur die balans verder verstoor.

Die belangrikste middel teen 'n giftige verhouding en emosionele mishandeling is JUIS die mense rondom sodanige persoon wat kan dien as buffer, as alternatiewe en die 'ander kant van die storie" om te help dat sodanige persoon perspektief behou maar JUIS deur die terugtrek en distansieering van mense word die mishandelaar toegelaat om sy magtigste wapen te gebruik en dit is die isolering van die slagoffer van ander mense.
 



Verhoudings Kategorie

https://www.coetzee.biz/information/64/n-storie-met-n-vriendelike-versoek
Jare gelede het 'n boer 'n plaas gehad wat deur geweldige stormwinde geteister was en het voortdurend gesukkel om betroubare werkers te kry.. Toe 'n skraal,
https://www.coetzee.biz/information/63/lees-hierdie-asseblief
Die inligting op hierdie webblad is so bietjie deurmekaar want ek het na 10 jaar eers die afgelope week begin om hierdie Afrikaanse webwerf op te stel vir web berging. (Bied al
https://www.coetzee.biz/information/66/belangrik---deel-2
As jy so paar artikels wat ek geskryf het gelees het, is dit moontlik dat jy sal dink dis interesant, leersaam en of motiverend en moontlik positief teenoor my voel.. Maar
https://www.coetzee.biz/information/643/basiese-vrae-em-antwoorde
Wat is web berging? (Web Hosting). Die internet bestaan uit 'n netwerk van rekenaars wat deur netwerke aan aanmekaar verbind is soos 'n spinnekopweb vandaar die
https://www.coetzee.biz/information/650/kopiereg
Sommige of al die materiaal op hierdie website mag beskerm wees onder kopiereg wetgewing.. Geen deel hiervan mag gekopieer, herproduseer or versprei word op enige manier
https://www.coetzee.biz/information/40/doen-om-te-verstaan
(Vir mense wat my versoek dat ek epos stuur of per inbox vra "Vertel my meer" het ek die volgende getik. Let ook asseblief daarop dat die aangehegte gesegde my
https://www.coetzee.biz/information/51/n-les-van-n-baba
Het jy al 'n baba of klein kind gesien wat iets wat buite bereik is wil hê?. 'n Babatjie wie se hele aandag op 'n voorwerp naby hom is, jy op sy gesig
https://www.coetzee.biz/information/65/die-werksfonteintjie
Op 'n draai in die pad kom 'n mens skielik op hom af. 'n Verrimpelde grysbaard wat langs die pad onder 'n koelteboom sit en groente verkoop. 'n Skrille kontras
https://www.coetzee.biz/information/38/as-tyd-geld-was
Om te illustreer hoe waardevol tyd is, kom ons kyk hoe dit sou lyk as tyd geld was.. Vir berekenings het ek 'n skamele R10 per uur gevat en uitgewerk oor 'n
https://www.coetzee.biz/information/45/die-verskil-tussen-wen-of-verloor
As ons na baie van die mense kyk wat hulle self opgewerk het en nou skatryk is, dan is ek seker dat meeste van hulle in 'n stadium van hulle lewe feitlik net gewerk en gewerk
https://www.coetzee.biz/information/62/geleenthede-vir-afrika
Ondanks die ontsaglike hoeveelheid water wat elke dag gebruik word is die hoeveelheid water op aarde nog presies dieselfde na miljoene jare en is droogte maar net omdat water
https://www.coetzee.biz/information/54/webwerf-koste-in-perspektief
Daar is heelwat faktore wat 'n invloed het maar 'n paar word hieronder verduidelik om jou 'n idee te gee oor hoekom ons 'n webwerf kan aanbied teen R19 pm terwyl
https://www.coetzee.biz/information/55/gratis-webwerf-en-epos-beteken-twyfel
'n Gratis webwerf en epos beteken twyfel en verlore kliente.. - Gratis epos word gewoonlik altyd deur scammers en skelms gebruik en word dikwels heeltemal op baie
https://www.coetzee.biz/information/33/scams-en-sulke-dinge
Snaaks genoeg kan ek selfs na jare se ondervinding en baie geld wat ek al verloor het, nie werklik ‘n “scam” as sodanig beskryf nie.. Ek sal wel na die
https://www.coetzee.biz/information/69/faceboek-advies
Leesbaarder Faceboek Boodskappe. As jy meer as een sin op Faceboek wil pos:. Maak notepad oop Tik die boodskap Sinne op aparte lyn Copy en paste
https://www.coetzee.biz/information/44/dowe-persoon-werk-al-10-jaar-aanlyn
Sulke mense staar hulle blind teen geopende deure asgevolg van hulle eie twyfel, ongeloof en gebrek aan vertroue in
https://www.coetzee.biz/information/262/giftige-verhoudings-in-perspektief
Oor die algemeen beskou mense emosionele, geestelike en sielkundige aftakeling en mishandeling as giftige en ongesonde ver
https://www.coetzee.biz/information/261/kenmerke-van-n-psigopaat
“Hulle verstaan nie die impak van die leed wat hulle ander aandoen nie en gee ook nie om nie.”Het oor die algemeen ’n gemi
https://www.coetzee.biz/information/225/psigopate-in-die-samelewing
Volgens navorsing is omtrent 3% tot 4% van die bevolking psigopate maar die artikel is nie om iemand as psigopaat te klass
https://www.coetzee.biz/information/106/wat-is-die-waarheid-en-werklikheid
Sielkundige luister eendag na paartjie wat te kere gaan oor hulle vakansie en nadat elkeen sy kans gekry het om stoo
https://www.coetzee.biz/information/110/mishandeling
Mishandeling vind plaas as die oortreder mag oor die slagoffer uitoefen op so ‘n wyse dat die verhouding, veiligheid en vryhei
https://www.coetzee.biz/information/113/misdaad-onder-liefde-se-vaandel
Advokaat Barbie, oftewel Cézanne Visser (31), het glo oornag in haar verhouding met Dirk Prinsloo van ‘n maagd na ‘n slet v
https://www.coetzee.biz/information/206/die-behoefte-aan-liefde
Soos aangehegte prent word babas gebore met die behoefte aan liefde en ontgroei dit nooit.Dit in neutedop, is die kern
https://www.coetzee.biz/information/200/die-klein-jakkalsies
Ons almal ken die gesegde "Dit is die klein jakkalsies wat die wingerd verniel" maar hoeveel van ons dink regtig daaroor?Dit i
https://www.coetzee.biz/information/203/die-wonder-van-keuse
Die waarheid van die lewe is dat ALLES uit teenoorgesteldes bestaan. God teenoor duiwel, lig teenoor donkerte,
https://www.coetzee.biz/information/201/liefde---vriend-of-vyand
Wat min mense besef is dat, soos ek in "Die wonder van keuse - 14 Oktober" geskryf het, bestaan alles nie net uit teenoorgeste
https://www.coetzee.biz/information/204/kommunikasie-in-verhoudings
Onthou ek is DOOF en kommunikasie is dowe persoon se "gestremdheid" en ELKEEN van julle behoort dus baie beter te kommun
https://www.coetzee.biz/information/49/geloof-hoop-en-liefde
Ons is God se dienaars, deur ons dade van geloof, hoop en liefde, en God is NIE ons dienaar, deur ons gebede uit geloof, hoop of
https://www.coetzee.biz/information/207/kinders-dissipline-en-liefde
Iets wat seker ons almal gesien het is kinders wat baie beslis so bietjie (uhhhmnnm, sommige bietjie baie) dissipline nodig het
https://www.coetzee.biz/information/208/god-en-die-huwelik
Ek gaan waarskynlik heelwat teenstrydige reaksies uitlok hiermee maar dit is MY siening en enigeen is vry om daarmee saam te ste